PO3E (bl 191) gee hom as getroud (2de huwelik) met Hendrica Johanna Susanna Aletta Venter. Dit is egter verkeerd. Sien sy SK: hy was net 1 keer getroud gewees en was nie die vader van die 6 kinders van Hendrica Venter nie.
SK https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQ8-7SVT-1?i=2067...