1. Dokumente gee haar name as Salmina of Salomina Susanna (Haar ouers se sterfkennisse asook haar eie)
2. Haar sterfkennis gee die vogende inligting:
SALOMINA Susanna Gerecke
Geboorteplek Geelhoutboom
STERFDATUM 13/11/1848
Ouderdom 34 (dit maak haar geboorte c. 1814), d.w.s.10/5/1814 is reg.
Sy was die vrou van 'n smid.
3. Haar een kind heet ook Salomina Susanna.
Kan haar name en sterfdatum asseblief verander word in ooreenstemming met die dokumente?