• Join - It's Free

Hendrika Maria SWANEPOEL (Pretorius), f3g1 - Familie se name & datums verander

Started by J Herman Potgieter on Monday, August 9, 2021
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Daar is moontlik meer as 1 paar met die name Pieter Johannes Christiaan Pretorius & Hendrik(n)a Pretorius.

Haar SK Aangifte maak haar geboorte jaar 1860.

Met haar troue met Swanepoel is haar geboorte jaar 1858

en die foto van haar grafsteen maak dit 1855. (die foto is deur myself geneem in die Primrose begrafplaas, soos ook aangeduiin die SK Aangifte)

Create a free account or login to participate in this discussion