Maria Magdalena PRETORIUS (De Beer), a2b6c7d7 - Wrong person's DN loaded

Started by J Herman Potgieter on Sunday, December 19, 2021
Showing all 4 posts
12/19/2021 at 9:56 AM

The DN loaded for her is not her's, but that of Maria Magdalena Pretorius

12/19/2021 at 11:34 PM

Dankie Herman, het gesoek maar kry nie die regte SK nie. Groete.

12/21/2021 at 5:03 AM

Ek het haar man se SK op sy profiel gelaai, volgens dit is dit wel haar sterfdatum - 1887. Hy het weer getrou.
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQ8-7SBX-F?i=1819...

12/21/2021 at 6:47 AM

Dankie Miekie

Jou info is korrek.

Ek het ongelukkig nie die url vir die 'verkeerde' Maria Magdalene in my skrywe gelaai gehad nie. Dit was by Maria Magdalena Pretorius , maar dit is nou reggemaak.

Groete

Showing all 4 posts

Create a free account or login to participate in this discussion