Dagse almal ek nou n muur voor my. Ek opsoek na my oupa Andries Stefanus Van Wyk 3 Desember 1894 gebore. soek sy ouers, broers en susters hy was woonagtig in Oranje Vrystaat. Later getroud met my ouma Sohia Katrina Honkiss 8 Apl 1902 B Alberton Tvl. Het in Swaziland Mbabane gebly tot en met afsterwe. Enige informasie sal welkom wees byvoorbaat dank.
