Aletta Catharina Magdalena Smit (Olivier) - Verkeerde eggenoot bygevoeg

Started by Ronel Olivier on Saturday, March 26, 2022
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts

Sy was slegs met die seun getroud en haar skoonvader word ookas eggenoot getoon

Ronel,

Ek het haar korrek geskakel met die seun. Ek sien dat die konneksie met die vader 'n bron het van e-family en daarom is die verkeerdelik in Geni.

Ek het nie die vader as "manager" nie & kan ongelukkig nie die korreksie aanbring nie.

Groete

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion