Die opskrif gee die indrik dat h n Loods was op die SKIP Spaanderwoud.
Die Spaanderwoud was n Retourschip-passesiers boot -wat vertrek het van Palemburg_terug kerende retourship
Jan was nloods,maar ek kon nog nie die schip opspoor nie.
Jan was n gereepatreerde passasier op die spaanderwoud-vogens sy soldy boek was sy diens beeindig te Palemburg.
VOC praktyk was sy volle beskrywing :
Jan Jacobse Ter Veere gewese loods ensy herkoms Palemburg-die plek waar hy uit diens getree het.
ek wil dus voorstel dat die beskrywing aangepas word na :
jAN JACOBSE TER VEERE GEWESE LOODS.REPATREERDE OP RETOURSCHIP SPAANDERWOUD VANAF PALEMBANG
,D