Goeie dag,
Op die profiel vir Adam TAS, gebore c. 1716, word sy sterfdatum en plek aangegee as 28 FEB 1779 in Kaapstad. Daar word egter geen bron vir die datum aangegee nie.
Die datum is ook dieselfde as sy seun se sterfdatum. Die sterfdatum vir sy seun word aangegee as omstreeks 1779 in Geslagsregisters van ou Kaapse Families Volume I A-M en Volume II M-Z. ISBN 7100 2009 0 Vierde druk. 1970. Bladsy 966.
Ek het die sterfte van 'n Adam TAS in Amsterdam se argiefrekords wat sy sterdatum aangee as 23 SEP 1783. Die sterfte is aangegee deur 'n Jannetje VAN BEEK.
Sien die bron hier: https://www.openarch.nl/saa:0f95d745-480d-475a-becc-10eb004b7400
Hier is die transkripsie:-
Amsterdam City Archives (Netherlands), Deel: 1117, Periode: 1780-1786, September 1780-1786, September 23, 1783, record number DTB 1117, folio p.97vo en p.98
Transkripsie:-
Bo-aan bladsy: Zondag Den 21 September Ao 1783
Inskrywing vir Adam TAS:-
Dinsdag Den 23 ste Ditto
E G
Jannetje van Beek Wedw van Adam Tas: In de
Ouden Loosers Straat Tussen de Blinde Hoek En de DWar Straat B & ... --- Geen kinderen
4
Sien ook:-
https://www.myheritage.com/research/collection-10566/nederland-kerk...
In Nederland, Kerk Begrafnisse, 1601-1811
Begrafnis: 23 SEP 1783 in Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
Aantekeninge: 02 Relatie informatie - Weduwe / Geb., 01 Begraafplaats - Wester Kerkhof
Getuies / Familielede
Verwantskap Naam
Registered Jannetje van Beek
Bron
Versameling: SAA Index op begraafregisters voor 1811
Boek: DTB 1117, pagina 97vo en pagina 98
Inrigting: Stadsarchief Amsterdam
Argief: 5001
Bron plek: Amsterdam, North Holland, Netherlands
Volume datum: Tussen 1 Jan 1553 en 31 Des 1811
Aantekeninge: Onderzoekshulp: https://archief.amsterdam/indexen/begraafregisters_1553-1811/handle...
Provenance: SAA Index op begraafregisters voor 1811.xml | xml2csv | csv2a2a
Ek stel voor dat hierdie bron verwys na Adam Tas, gebore c. 1816, en dat die datum en plek na sy sterfte verwys.
Indien julle in oorstemming is of nie laat weet my asseblief voor ek voortgaan en die data op Geni laai.
Groete,
Y. DROST