Barbara Jacomina Kruger (Viljoen), b3c4d10e6f1 - Kruger Viljoen huwelik onder verdenking

Started by Ronel Olivier on Saturday, October 8, 2022
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Haar eggenoot (Olivier) sterf in 1889 Sy trou met hom 10-01-1871 as 17 jarige jongedogter maar hier word sy aangetoon as die moeder van Kruger kinders wat reeds in 1840 gebore is
Haar laaste kind by Olivier is Hester Lasya Adriana Olivier * 1890

Verder die sterfte kennis hier aangeheg toon haar geboorte datum as 1819. dws sy sou 71 jaar oud gewees het by die geboorte van Hester Lasya Adriana Olivier * 1890

Create a free account or login to participate in this discussion