Die profiel wys huidiglik dat sy op 18 gesterf het, maar 'n ander bron wys dat sy die moeder is van Maria Adriana Labuschagne (van der Walt), gebore 1897.01.20 en gedoop in Humpata 1897.02.28 https://africangenealogy.blogspot.com/2013/04/angola-humpata-baptis.... Ek sien wel dat Philippus Jacobus van der Walt b5c1d2e2f1g1 weer getrou het in 1920 met Martha Harmse (*1868) https://www.wikitree.com/wiki/Space:Dorslandtrekkers:Angola_Huwelike , so ek verander die sterfdatum van 1884.01.28 na tussen 1897.02.20 en 1920. Laat weet asb indien daar probleem is en verander soos nodig!
