Elsie Wilhelmina Johnson (Liebenberg) - Date of birth

Started by Liza Maureen van Zyl on Sunday, April 23, 2023
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts

Ek heg haar doopsertifikaat aan - Gebore 11 Maart 1845, Gedoop 30 Julie 1854

Beteken dit haar ouderdom was verkeerd opgegee met die troue met Johaneson, of dat dit dalk 'n ander persoon was?

Huwelik nr 2, 1903 Oorspronklike dokument - sy word aangegee as jonge dogter, betekend dat haar eerste huwelik met *LIEBENBERG* moontlik nie wettig was nie? JM Blomerus 30/3/2022 - Bedoel jy dalk Kellerman?

Sien getuies by haar dogter gebore in die 1880s se doop.
Ek glo hierdie is die regte Elsie, want een van die getuies was haar ma - Hester Cecilia

oops ja KELLERMAN sekerlik, dankie, jy kan maar regmaak enige tyd!

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion