• Join - It's Free

Elizabeth 'Isabeau' Le Bleu - @Elizabeth le Bleu

Started by Sharon-Ann Sheina de Wet Herr on Thursday, June 29, 2023
Showing all 6 posts

Re: Elizabeth le Blue and David Le Febre (Marraige Records)

Source : Archives Pas-de-Calais. (FamilySearch)

I Found these marriage records for Elizabeth le Bleu to David Le Fébre.

http://archivesenligne.pasdecalais.fr/v2/ark:/64297/cae3023a6710bdf...

Slide No. 604, on 2nd page. Think it is the 4th entry from the bottom.

It says she was aged 56 or 57. And 'Femme' of Henry Reine and cannot make out his wife's name.

I thought her first husband was Henry Reine, but if I am understanding this record correctly, he was her father and then her mother presumably.

Perhaps someone can upload it under their Sources Tab. My copy and paste method does not seem to work.

Any imput will be welcome, so I can better understand these records.

Just wish there was a way that one was able to download the entire book of records we come accross, so we can go through them at leasure, and not always have to wonder where we found these records from in the first place.

Then one can start from the beginning and scan through every page.


Sharon-Ann Sheina de Wet Herr
Today at 1:22 PM
Report | Delete
It could be her Death records as well.

Not sure.

According to BOUCHER Henri Raire was her 2nd husband See below:

le Fevre in Boucher
Charles Prevost was born about the year 1650 to Henri Prevost and Jeanne de Fief. He came from a village described in the Guines registers as Dombroy, probably Dombrie, near Saint-Amand-les-Eaux, south-east of Lille towards Valenciennes. In 1673 he was working in Dunkirk as a master wheelwright and on October 8 of that year married Marie le Fevre, a year his junior and the daughter of David le Fevre and Elisabeth le Bleu of Marck….

Marie le Fevre had brothers Daniel and David, possibly twins born about the year 1646 and both husbandmen. Daniel married Elisabeth Fournier, a widow ten years his senior from Desvres in the Boulonnais, on November 1, 1676. David was thirty-eight when he married Marie- Claire Tourbier from Artois on November 26, 1684. The mother of the Le Fevre children, Elisabeth le Bleu, remarried Henri Raire and a daughter of this marriage, Marie, became the wife of a widower Jean Liennard, an agriculturalist from the Ardres district, on September 15, 1680. The Liennards were also related to the Prevosts and we shall have occasion to mention them again in connection with the Cape emigration.

Could you chech under her Media for the records I uploaded, as I can't upload the records under Sources

I think the it could be her death records.

Could you check under her Media for the screenshots of must be her death records, as I cannot upload it under Sources.

Thank you

Hallo Sharon-Ann

Baie dankie dat jy dit met ons deel. Elizabeth le Bleu is ook een van my oer-grootjies, dus ek waardeer jou mededeelsaamheid opreg!

Die regterkant van die blad is bietjie gevlek, maar die inskrywing lees ongeveer as volg:

"Elisabeth le Bleu, age de 56 où 57 ans femme de Henry Raire en decedée au [fort] [] Lineq le vingt troisieme Mart 1678 David le Febfre a signe Et Marie Raire a fait sa marque"

Dus: Elisabeth le Bleu, 56 of 57 jaar oud vrou van Henry Raire oorlede by [fort] [] Lineq op 23 Maart 1678. Geonderteken deur David le Febvre en Marie Raire.

Ek neem aan dat die twee getuies haar seun David uit haar eerste huwelik en haar dogter Marie uit haar tweede huwelik was.

Die sterfplek is helaas in die gevlekte gedeelte, dus moeilik leesbaar.

Die skakel wat jy aangee werk helaas nie vir my nie. Het jy 'n referensie na die spesifieke argief? Ek neem aan dat dit moontlik om die "Archives de l'état civil" gaan.

Met vriendelike groete,
Louis

Ek het onder tussen die permanente skakel na die bladsy uit de Protestantse kerkregisters van Guines gekry: http://archivesenligne.pasdecalais.fr/v2/ark:/64297/cae3023a6710bdf...

Die sterfplek is "fort de Lincq" en is ook so getranskribeer in William Minet se "Transcript of the registers of the Protestant church at Guisnes, from 1668 to 1685" vir die Huguenot Society of London wat beskikbaar is op Archive.org by die skakel: https://archive.org/details/transcriptofregi3166egli

Fort de Linq verwys na 'n fort wat deur die Spaanse Nederlande gebou is in die gehuggie Lynck:

Lynck (Vlaams: Link) is 'n gehuggie op die grens van die Franse munisipaliteite Loberge, Merkegem en Kapellebroek in die Noordelike Departement. Die gehuggie is byna drie kilometer suid van die dorpskern van Loberge geleë, meer as twee kilometer oos van die sentrum van Kappellebroek en 4,5 kilometer noordwes van die dorpskern van Merkegem, waaraan dit slegs deur 'n smal strook grondgebied verbind is. Lynck is geleë rondom 'n sluis op die Hoge Kolme-kanaal (Canal de la Haute-Colme), deel van die Kolme. Net suidwes van Lynck skeur die Kolme Afleidingskanaal van die Kolme af in die rigting van Broekburgvaart.

Ou meldings van die gehuggie dateer uit 1177 as Linck en Link. In 1248 het Aéline, dame van Drincham, die reg van vrye deurgang deur die "overtreath de Lynke" ten gunste van die kerk van Waten bevestig. Hierdie oordrag het bote in staat gestel om vlakverskille op die kanaal te oorbrug.

Die Spaanse Nederland het in die 17de eeu 'n fort hier gebou. Dit het Vlaamse eiendom gebly, selfs toe Broekburg en Grevelingen en die omliggende dorpies in 1659 na Frankryk gekom het. Nietemin het die fort tot 1673 in Vlaamse hande gebly. Omdat die soldate kort-kort geplunder het en sodoende steurings veroorsaak het, is dit in 1673 deur die Franse verower en toe versterk. In 1678 moes dit egter ingevolge die Verdrag van Nijmegen afgebreek word.

Plan van Fort Linkke, oftwel "Fort de Linq", Recueil de plans des places fortes de Flandres et Picardie: https://gallica.bnf.fr/ark:/12148/btv1b52505383v/f57.item.zoom

Carte Topographique Du Pays Comprins entre les Riviere d'A et de Colme, Recueil de plans des places fortes de Flandres et Picardie, https://gallica.bnf.fr/ark:/12148/btv1b52505383v/f43.item.zoom waarop "Fort de Lincke" aangedui word ten Noord-Ooste van Gravelines en Bourbourg.

Showing all 6 posts

Create a free account or login to participate in this discussion