As Willem Gabriel Stoman se vrou, Christina Magdalena Francina Gloudina Pieterse, gebore is in 1856, beteken dit dat sy ouer is as haar skoonouers:
Skoonpa: Christoffel Jasper Stoman c5d7, * 10 Sep 1859, Sutherland
Skoonma: b5c1d14e4f3 Alida Elizabeth Dempers * 03 Jul 1868, † 08 Okt 1951 (83jr), Calvinia
Kan dit waar wees?