My Oupagrootjie se eerste vrou. Oorlede saam haar kinders in die konsentrasie kampe. Toe trou hy met my Ouma Grootjie en vandaar is die naam Hermanus en Andeies nou ook
In die Pieterse familie. Ek dink haar een kind het oorleef en het ‘n “likewaan in sy maag” gehad as ek die storie reg onthou