Hi Linda
Ek het maar so pas begin om Geni beter te probeer verstaan.
Vir eers wil ek net noem dat Klara den Heijer my ma is. Hoe kan ek dit regstel asseblief?
Vriendelike groete
Daniel