Engela Johanna Geertruyda Visser (Rossouw), b9c1d7e1f7g5 - Ander kinders

Started by Helena Dorathea Cornelia Potgieter, b1c8d1e5f9g7h4i1j7k4 on Tuesday, November 7, 2023

Op sterftesertifikaat word Angela Johann Gertuida geb 9/9/1904 en Johanna Louisa Elizabeth geb 23/04/1906 as kinders aangedui. Daar is baie foute op die sertifikaat, so name en datums is nie noodwendig korrek nie

Create a free account or login to participate in this discussion