• Join - It's Free

Rekords van persone wat op die Dorsland trek was

Started by Helena Dorathea Cornelia Potgieter, b1c8d1e5f9g7h4i1j7k4 on Wednesday, January 10, 2024
Showing all 2 posts

Ek is nie seker of hierdie die regte plek daarvoor is nie, maar het op 'n paar rekords afgekom wat dalk hupvol of interessant vir iemand anders ook kan wees.

Troues Humpata 1879-1910
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33SQ-GTMD-96VG?wc=M6GJ-...

Gereformeerde Kerk Lidmaatskap Humpata (dui ook aan wanneer sommige mense oorlede is)
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:33S7-9TMD-9DF7?wc=M6GJ-...

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion