Sophia Maria Robberts sê about this profile: Alida Brewis, b6c11 SM
Iets maak nie sin hier nie, Volgens die opsomming op overview is sy 1766 met Johann Casper Brewis getroud en dan weer 1782 met Peter Everhard Blattmann.
As ek na die kinders kyk, het sy haar laaste kind in 1799 by Brewis gehad en haar kind by Blattmann in 1783.
Indien Brewis oorlede is voordat sy met Blattmann getroud is, moes hy sterf voor 1782, voordat sy met Blattmann in 1782 getroud is.
Indien sy van Brewis geskei is, hoe is dit dan moontlik dat sy nog 3x kinders na 1782 (nadat sy met Blattman getroud is) by Brewis gehad het.
Kinders ter sprake:
1785 - Petronella
1795 - Alida Hermina
1799 - Alida Johanna
c11 Alida * c. 1751 ≈ Kaapstad 9.1.1752 x Kaapstad 9.11.1766 Johann Casper BREWES * Bramsche, Duitsland 5.11.1724, stamvader a. 1753 aan die Kaap, burger in 1766 s.v. Diedrich Christoph Brewes en Anna Lucia Ruswinke xx c. 1782 Peter Everhard BLATTMANN * c. 1850 v. Winningen, Duitsland a. c. 1779