What Sources do we have for his parents?
Otto DIEDERICKS: "Daar is ONBEVESTIGDE berigte dat Jan se ouers Hans SMIDT en Anna SCHOUERMANS was. Weens die feit dat dit nie bewys kan word nie, word hulle nie eens genoem in die register nie". (Aldus Alwyn SMIT <alwynpsmit@isat.co.za> - Jul 2015)
NO source to prove parents Hans Smidt and Anna Schouwerman
Om hierdie rede is Hans asook Anna verwyder uit die Register uit.
Johan Smits, SV/PROG
Joannis 'Hans' Smidt
Anna / Anne Schouwermans