Izak Barthlomeus Liebenberg - Nuwe foto ontdek

Started by Hendrik Petrus van Staden on Friday, May 17, 2024

@Izak Barthlomeus Liebenberg

Ek het 'n nuwe profielfoto opgelaai wat ek tussen my Oupa se versameling opgespoor het. Agter op die foto staan die volgende geskryf (ietwat onduidelik maar nietemin leesbaar): "Izaak Bartholomeus Liebenberg van Tuijnplaats, geboren 8 Julie 1883 en overleden 11 Januarie 1902, Oud 18 en 'n half jaar".

Create a free account or login to participate in this discussion