Hello almal
Hierdie outjie lyk splinternuut. Baie geluk hoor.
Wanneer is hy gebore?
Groete
Pieter
nie idee het dirkie gevra maar hy word nog wakker sal seker laaaaaaaater hoor mooi bly
cornelius venter gebore 01/12/2009 sy oupa het onthou