Abraham Duvinage, SV/PROG

Is your surname Duvinage?

Research the Duvinage family

Abraham Duvinage, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Abraham Duvinage, SV/PROG

Also Known As: "Duvinage", "Duvenage"
Birthdate:
Birthplace: Prenzlau, Brandenburg, Germany
Death: Died in Cape Town, South Africa
Immediate Family:

Son of Jean du Vinage and Catherine Du Vinage
Husband of Elsabé Magdalena Hasse, b1 SM
Father of Johann George Duvenhage, b1; Elsabé Johanna van der Merwe, b2; Anna Dorothea Duvenhage, b3 and Petrus Carolus Duvenhage, b4
Brother of Pierre Duvinage and Marie Crepin

Managed by: Renata Stefanie Roux
Last Updated:

About Abraham Duvinage, SV/PROG

Al die Duvenage, Duvenhage en ander spelvorms van die van in Suid-Afrika is direkte familie van mekaar! Daar was net een STAMVADER, Abraham Duvinage, wat in 1765 in Cabo De Goede Hoop (Kaapstad) aangekom het.

Abraham het die volgende inskrywing in 'n ou Bybel gemaak : -

"In het jaar onzes Heeren Jezu Christi 1744 den 9 Maart ben ik Abraham Duvinage geboren. 1765 den 11 October ben ik hier in Africa arrifiert. 1770 den 9 Dezember ben ik in den huwelijken getreden met Elzabe Magdalena Hasse. Zy is geboren in het jaar 1753 den 27 Junij."

Abraham het as soldaat aan wal gestap en later 'n bakker en boer geword. Almal van ons wat 'n Duvenage, Duvenhage of du Venage vader of moeder het, is die nageslag van Abraham se TWEE seuns.

Tien jaar het verloop sedert die eerste publikasie van die boek, "Die Duvenage, Duvenhage du Venage Familie in Suid-Afrika 1765 - 1995" Intussen het daar heelwat water in die see geloop. In ons almal se gesinne en families was daar gebeurtenisse soos geboortes, dope, sterftes, prestasies en ander. Daar is nog baie leemtes in die familie wat gevul moet word in die huidige en ouer geslagte.

U kan met die skrywer in verbinding tree by: You can get in touch with the author at:

Pieter A. du Venage, Posbus 2682, Bronkhorstspruit, 1020 RSA E-mail: pieterdu@penta-net.co.za Tel 0027 13 932 1059 H Tel 0027 13 932 3129 W

The current version of the Duvinage e-book is available at http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_view=core.DownloadItem&g2_itemId=17357


Abraham is die STAMVADER van al die DUVENAGE/DUVENHAGE/ DU VENAGE en ander DU VINAGE nasate in SA. Na sy moeder se dood, het sy vader nog twee maal getrou en het altesame 24 kinders by sy 3 vrouens gehad. Abraham was die 9e en laaste kind uit Jean se eerste huwelik. Abraham reis vanaf Amsterdam op die "Nieuwkerk" op 18 Junie 1765 en arriveer op 13 Oktober 1765 in die Kaap as soldaat vir die VOC [was op pad na Batavia maar besluit om op 24 Oktober die skip te verlaat en in die mooie Kaap agter te bly.] , Hy word vryburger en kry later 'n bakkers lisensie in Kaapstad. Daarna boer hy en sy twee seuns in Graaf Reinet distrik en keer leter terug na Kaapstad. Sometimes referred to as "Abraham Duvinaar of Stettin".
Abraham Duvinage * 6/9.5.1744 te Rossow in die Ückermark, Duitsland seun van Jean du Vinagie en Catherine Malfrujon

a. 1765 as soldaat, later bakker in Kaapstad, vanaf 1782 boer in Graaff-Reinet † Kaapstad 20.3.1817 x 9.12.1770 Elsabe Magdalena HASSE (Johann-dg)

view all

Abraham Duvinage, SV/PROG's Timeline

1744
March 6, 1744
Prenzlau, Brandenburg, Germany
March 13, 1744
Bergholz, Stettin, Germany
1771
August 25, 1771
Age 27
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1773
March 20, 1773
Age 29
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1775
August 5, 1775
Age 31
1779
April 20, 1779
Age 35
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1817
March 20, 1817
Age 73
Cape Town, South Africa