

Andries Petrus Wolhuter was die 6de seun van Frans Matthys en Johanna Helena Catharina Bester. Hy is op 68 jarige ouderdom oorlede. Sy graf het geen grafsteen op nie. Bron. Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen Pagina 40
1856 |
July 4, 1856
|
||
1924 |
July 16, 1924
Age 68
|
||
1924
Age 67
|
Voortrekkerbegrafplaas baken 23 Perseel 1F Grafno 4684, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|