

Aletta Letitia Marè *2/3/1816 ≈13/3/1816 †15/7/1899 tree op 15/2/1841 in die huwelik met Joseph Hansmeyer. Sy was die dogter van Paulus Marè en Johanna Magdalena Pretorius. Sy kom saam met hulle na Natal in 1838. Haar man sterf 14 jaar later in 1855 enis in die Katolieke deel van die begrafplaas begrawe. Hy moes sy vrou redelik welaf nagelaat het. Aletta het haar hierna baie op liefdadigheid toegespits. Sy was 'n ondersteuner van die Benevolent Society en het ook 'n sopkombuis vir arm mense op haar eie onkoste onderhou. Met haar afsterwe op 15/6/1899, op 83 jarige ouderdom, het sy 'n huis in Loopstraat 288 bewoon, Haar begrafnis is deur Ds W P Rosseau (Baken 11) waargeneem. Sy en haar man het 7 kinders gehad.
Aletta en haar broer, Dietlof Sigfried Marè het in 1864 die Kerkklok vir die nuwe NG Gemeente geskenk. Die inskripsie op die klok lui as volg: Geschek aan de Ned. Gerf. Kerk te Pieter Maritzburg (Natal) 1864. Gegossen von Bieber in Hamburg.
Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagin 50-51
1816 |
March 2, 1816
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
March 13, 1816
|
Suid Afrika, Kaap
|
||
1844 |
1844
Age 27
|
||
1845 |
June 22, 1845
Age 29
|
||
1847 |
March 18, 1847
Age 31
|
||
1849 |
May 4, 1849
Age 33
|
||
1850 |
April 28, 1850
Age 34
|
||
1852 |
February 28, 1852
Age 35
|
Pietermaritzburg, Natal, South Africa
|
|
1853 |
June 22, 1853
Age 37
|