Anna Breggie Henning

Is your surname Henning?

Research the Henning family

Anna Breggie Henning's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Anna Breggie Henning (Branders)

Also Known As: "Nan Henning"
Birthdate: (92)
Death: August 09, 2003 (92)
Dewetsdorp, Motheo, Free State, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Willem "Willie" Branders and Maria Jacoba Branders
Wife of Pieter Hermanus Steyn Henning, b1c3d7e9f2
Mother of Private and Nicolas Johannes Henning
Sister of Susara Susanna Magdalena du Toit
Half sister of Son Branders; Paul Karl Branders; Pauline Johanna Branders and Josephine Adam

Managed by: Quintin Cornelius Henning, b1c6d...
Last Updated:

About Anna Breggie Henning

Beter bekend as Nan Henning die bekende Afrikaanse romanskrywer van vele Afrikaanse romans en vervolgverhale. Sy was vir jare orreliste en koorleidster in die NG Kerk te Pietermaritzburg en het ook verskeie kere opgetree as sangeres in Afrikaanse programme van die SAUK.

Ná haar oorlye het Die Burger die volgende berig gedra:

SKRYWER OORLEDE

Nan Henning (92), die skrywer van Zastron uit wie se pen meer as 60 boeke verskyn het, is onlangs oorlede.

Anna Breggie Henning (gebore Branders) het altyd daarop aangedring dat mense haar sommer Nan noem. Sy het 64 liefdesverhale geskryf, en haar laaste boek op die ouderdom van 80. Een van haar gunstelinge, Waar die Alpekronkels blom, het Henning ná 'n reis in Europa oor haar ervarings geskryf.

Sy was gek na tuinwerk en het baie mense se tuine op Zastron uitgelê. Sy het ook geleef vir musiek en het vroeër oor SAUK Radio gesing.

view all

Anna Breggie Henning's Timeline

1910
November 15, 1910
1935
July 6, 1935
Age 24
2003
August 9, 2003
Age 92
Dewetsdorp, Motheo, Free State, South Africa