Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Arnolda Gertruida Nelida (Nellie) Wolhuter *2/2/1859 ≈ 12/6/1859 † 21/5/1928 was die 9de kind van Frans Matthys W en JHC Bester. Sy trou met George Lamond op 14/9/1881. Hy was die wewenaar van Barbara Johanna Elisabeth Langerman wat in 1862 oorlede is. Lamond en Nellie het saam 9 kinders gehad. Sy was 22 met hul huwelik en hy 48. Uit sy eerste huwelik was daar 10 kinders. Saam het hulle dus 19 kinders gehad. Hulle is in Baken 24 Perseel 1C begrawe asook 4 van hulle kinders Esme Monica Lamond, Maggie Lamond, Marcia Lamond en Denzil Lamond. Laasgenoemde drie is almal jonk oorlede.
1859 |
February 2, 1859
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
June 12, 1859
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
||
1882 |
December 17, 1882
Age 23
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1888 |
March 1, 1888
Age 29
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1896 |
January 16, 1896
Age 36
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1900 |
May 15, 1900
Age 41
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1928 |
May 21, 1928
Age 69
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1928
Age 68