Is your surname Joubert?

Research the Joubert family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Casparus Albertyn Joubert

Also Known As: "Cas"
Current Location:: NEWCASTLE, SOUTH AFRICA, NKZN, SOUTH AFRICA
Birthdate:
Birthplace: DANHAUSER, SOUTH AFRICA, NKZN, SOUTH AFRICA
Immediate Family:

Son of Pieter Gideon Joubert and Margaret Joubert - Noppie
Husband of Christelle Joubert Bester
Father of Private User; Private and Private
Brother of Matthys Hendrik Joubert and Private

Occupation: FARMER
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Cas Joubert

1983 - NA MATRIEK IN 1982 GAAN WERK VIR TWEE OOM'S NL HENNIE EN ALBERTYN JOUBERT WAAR DAMME BOU

1984 - DOEN NASIONALE DIESPLIG IN BLOEMFONTEIN BY 1 SAI. IS LID VAN EERSTE GROEP OM JUNIOR LEIERSFASE TE DOEN BY PANTSERSKOOL OP DIE 90 MM KANON OM TERUG TE KEER NA 1 SAI WAAR DIE 90MM KANON OP DIE RATEL PANTSERVOERTUIG GEBRUIK WORD. WORD 2DE LUITENANT

1985 - GEE OPLEIDING BY 1 SAI EN VRA DAARNA OORPLASING NA NEWCASTLE SE NOORD NATAL KOMANDO OM HAND TE GEE BY FAMILIEBOERDERY BY INGOGO

1986 - WERK VIR KONSTRUKSIEMAATSKAPPY IN DURBAN (SAECON KONSTRUKSIE) WAAR PARKEERAREA BY DIE WILDEKUS CASINO (PORT EDWARD) EN LATER BY DIE WESTVILLE UNIVERSITEIT BOU

1987 - GAAN WERK VIR HENK ZAHL IN NORMANDIEN. TROU 4 APRIL MET CHRISTELLE BESTER DIE LIEFDE VAN MY LEWE EN BLY EN BOER OP KONINGSBERG NORMANDIEN

1989 - BEGIN ALS SAAM MET JAMES HONNIBAL EN BOU DAMME IN NEWCASTLE, LADYSMITH EN TOE BY MACHADDODORP WAAR MY BROER THYS OOK BETROKKE RAAK BY ALS. ONS BLY IN DIE TYD IN ARBOR PARK NEWCASTLE EN DIT IS OOK HIER WAAR ARNO MY OUDSTE SEUN GEBORE IS. ONS SMEEK ABSA OM ONS 'N KANS TE GEE OM DIE PLAAS DUMFIRMLINE BY MY PA TE KOOP TOE HULLE HOM WOU UITVERKOOP WAAROP HULLE ONDER STRENG VOORWAARDES INSTEM. DIT WAS 'N EMOSIONELE BESLUIT MET GEEN BESIGHEIDSIN. ONS TREK EN BLY OP DUMFIRMLINE IN DIE HUIS WAAR ONS AS GESIN GEBLY HET VANAF 1979

1990 - KRY KONTRAK BY ERMELO MYNE EN DAWID EN ANDRE BURGER WORD MEDEDIREKTEURE

1991 - BESLUIT ANDRE EN DAWID OM WEG TE BREEK EN OP HULLE EIE TE GAAN. MY ENIGSTE DOGTER ANKE WORD OOK IN DIE JAAR GEBORE OP 5 FEBRUARIE

1992 - JAMES HONIBAL STERF IN 'N MOTORONGELUK EN EK EN THYS BELOWE OP SY BEGRAFNIS OM NA SY KINDERS OM TE SIEN

1993 - BEGIN MET VLIEGOPLEIDING

1994 - RAAK JOHAN VAN RENSBURG (MY VROU SE NEEF) BETROKKE EN WORD LATER MEDEAANDEELHOUER EN HOOF UITVOERENDE BEAMPTE VAN DIE ALS GROEP. GERRIT CASPER (BOEBOES) MY JONGSTE SEUN WORD 17 MEI GEBORE

2002 - TREK NA LOFDAL WAT ONS BY WESSEL NEL GEKOOP HET NADAT MY PA EN OOM TOLLIE (WESSEL SE PA) NOOIT MET MEKAAR IN VREDE KON SAAMLEEF AGV 'N WATERVOOR