Coenraad Christoffel Kloppers

Is your surname Kloppers?

Research the Kloppers family

Coenraad Christoffel Kloppers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Coenraad Christoffel Kloppers

Birthdate:
Birthplace: Cradock, Cape Province, South Africa
Death: Died in Melsetter, Southern Rhodesia
Place of Burial: Melsetter, Southern Rhodesia
Immediate Family:

Son of Johannes Gerhardus Frederick Kloppers and Aletta Elizabeth Kloppers
Husband of Gertruida Louisa Du Preez
Father of Christoffel Andries Kloppers; Gerhardus Frederick Kloppers; Johannes Hendrik Kloppers and <private> Kloppers
Brother of Martha Louisa Siebert; Aletta Elizabeth Kloppers; Johannes Gerhardus Frederick Kloppers; Pieter Schalk Kloppers; Pieter Willem Kloppers and 3 others
Half brother of Anna Sophia Moodie and Johannes Petrus Jordaan

Managed by: Anna (Annie) Elizabeth Bekker
Last Updated:

About Coenraad Christoffel Kloppers

Coenraad Christoffel vergesel sy ouers Johannes Gerhardus Frederick Kloppers en Aletta Elizabeth van Heerden op die Henry-Steyn Trek. Hy neem leiding as drywer van sy vader: Johannes Gerhardus Frederick Kloppers se ossewa en sy broer: Johannes Gerhardus Frederick Kloppers is die leier van die ossewa. Hulle vertrek saam as 'n familie in Mei 1895 vanaf Kroonstad en arriveer in Desember 1895 in Melsetter, Suid Rhodesia. Sy broers en susters is deel van die trek.

Die boek: Pioneertrekke na Gazaland. SP Olivier vertel die volle verhaal van hulle belewenisse.

Die plase in die Chimanimani en Cashel areas word aan die boere toegeken en Coenraad Christoffel kry die plaas Constantia. (Uittreksel uit: Steyn Stamboom). Hulle beleef baie terugslae met malaria waar baie mans, vroue en kinders sterf aan malaria. In 1896 het die rinderpes hulle beeste uitgewis en hulle moes uitspring en ander werk gaan doen.

Coenraad Christoffel trou met Gertruida Louisa Kok en vier kinders is uit die huwelik gebore. Christoffel Andries Kloppers; Gerhardus Frederick Kloppers; Johannes Hendrik Kloppers and Rosa Ruthtach Kloppers. Hy sterf in 1919 aan griep.

view all

Coenraad Christoffel Kloppers's Timeline

1877
May 11, 1877
Cradock, Cape Province, South Africa
1904
December 25, 1904
Age 27
Southern Rhodesia
1907
December 14, 1907
Age 30
Melsetter, Southern Rhodesia
1914
October 11, 1914
Age 37
Southern Rhodesia
1919
June 29, 1919
Age 42
Melsetter, Southern Rhodesia
????
Melsetter, Southern Rhodesia