

Coenraad Johannes Abraham Scheepers (16/11/1868 - 29/7/1921) was die oudste seun van Johannes Stephanus Scheepers en Helena Dorthea Wilhelmina Tredoux. Hy tree in die huwelik met Hendrika Petronella van der Merwe *27/4/1876 ≈14/5/1876. Ses kinders is uit die huwelik gebore.
Sy was die dogter van Jan van der Merwe (1913-1900) en sy 2de vrou Adriana Josina Holthauzen (*1838)
Bron: Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 31
Scheepers is begrawe in die Voortrekkerberafplaas Graf no 4408, Perseel 3J, baken 18
1868 |
November 16, 1868
|
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
|
|
1896 |
1896
|
||
1898 |
1898
|
||
1906 |
1906
|
||
1913 |
1913
|
||
1921 |
July 29, 1921
Age 52
|
Camperdown, KZN, South Africa
|