view all
Immediate Family
-
daughter
-
Privatechild
-
Privatechild
-
Privatechild
About Conrad Linder
Conrad Linder het op 18 Junie 1884 op 53 jarige ouderdom getrou met Mathilda Wilhelmina Elizabeth Wienand, ouderdom 36 op Boshof, Oranje-Vrystaat, Suid-Afrika soos per die huweliks bevesiting.
Sy Sterftesertifikaat noem dat hy op 78 oorlede is op 14 Febuarie 1909, dit maak sy geboorte jaar in 1931.
Die Sterftesertifikaat sê hy is in Duitsland gebore en het Duitse burgerskap/nasionaliteit behou. Dit noem nie dat hy 'n genaturaliseerde Britse onderdaan was nie (byvoorbeeld) wat dit waarskynlik sou gesê het as hy genaturaliseer het.
view all
Conrad Linder's Timeline
1831 |
1831
|
Germany
|
|
1864 |
1864
|
||
1909 |
February 14, 1909
Age 78
|
Reddersburg, Freestate
|
|
???? |