

"BRITS, CORNELIS JOHANNES - Ongeklassifiseer (?) * 19/11/1810 gedoop Graaff-Reinet 10/2/1811, seun van Rudolph Cornelis en Hilletje Magdalena Brits, X Graaff-Reinet 6/8/1831 Elsie Johanna Clasina Spruyt. WOONPLEK: Dit is waarskynlik hy wat in Januarie 1836 saam met Johannes Jacobus Janse van Rensburg (Lang Hans) en andere aan die Rietrivier met hulle vee vertoef het. Brits was blykbaar vir baie jare voor die Groot Trek 'n trekboer oorkant die Oranje. Vestig hom in die Transoranje (Lys 50, 10/4/1842, no. 73; SAG 1, p. 453; CO 2764, pp. 43-63, KAB)." Uit: Voortrekkerstamouers, 1835-1845 / Jan C. Visagie, Pretoria : Protea Boekhuis, 2011, p. 93.
1810 |
November 19, 1810
|
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
|
|
1811 |
October 2, 1811
|
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
|
|
1832 |
April 4, 1832
|
||
1834 |
March 1834
|
||
1836 |
May 1836
|
||
1838 |
March 16, 1838
|
||
1842 |
1842
|
||
1843 |
October 9, 1843
|
||
1845 |
March 23, 1845
|