Daniel Jacobus Erasmus

Is your surname Erasmus?

Research the Erasmus family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Daniel Jacobus Erasmus

Inligting gesoek oor Daniel Jacobus Erasmus, landdros van die Dorslandtrekkers.

Ek soek inligting oor en 'n foto van hierdie interessante persoon uit die geskiedenis. Hy is ongeveer 1838 gebore as die seun van Cornelis Marthinus Erasmus en Christina Johanna Sophia Dreyer. Sy familie het 'n groot rol in die vroeë Transvaalse geskiedenis gespeel. Sy oom was 'n prominente figuur onder die Jerusalemgangers en sy neef met dieselfde name was waarnemende president van die ZAR. Daniel Kwepernek, soos hy ook genoem is, was getroud met Catharina Gertruida Erasmus. Hy is tydens die Dorslandtrek as landdros gekies, maar het in 1881 weer na Transvaal teruggekeer. Hy is ongeveer 1920 in die ooste van Pretoria oorlede en daar begrawe. Sy dogter Anna Claudina Hendrina se herinneringe aan die Dorslandtrek is in 1947 as “Dors en waansin in die warm sand” in Die Ruiter gepubliseer.

view all

Daniel Jacobus Erasmus's Timeline

1838
1838
Gedurend die Groot Trek
1886
1886
South West Africa
1920
1920
Age 82
Pretoria Oos, Transvaal, Suid Afrika
????
????
Pretoria Oos, Transvaal, Suid Afrika