![](https://www.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1661992751)
![](https://www.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1661992751)
STAMB00M: Fourie Oupa Fourie Ignatius Michael
en Ouma Fourie Jakoba Adriana (eerste vrou) 5 kinders: 3 Seuns: Daantjie – Dick – Daniel Johannes Hendrik
2 dogters: Susara Maratina Alletta Elizabeth – Jakoba
Adriana Oupa Fourie - Ouma Fourie (2de vrou) Jakoba “Britsie” Kotie ............................................................................................................ Oupa Fourie Daniel Johannes Hendrik (gebore: 31 Des 1890 oorlede: 5de Febr 1935 en Ouma Fourie 1ste vrou (jy het seker besonderhede hiervan) 2 kinders: Emma – Dirkie
Ouma Fourie (2de vrou) Hester Catharina du Plessis gebore: 2de Sept 1893
Oorlede: 24 Okt 1945 7 Kinders 3 Seuns - 4dogters 1. Ignatius Michael Fourie huwelik Rina Knoesen 2dogters 1 seun 2. Anna Jacoba Fourie 16jaar oud (oorlede) 3.Jakoba Adriana Fourie 1ste huwelik Danie Victor seun – dogter
2de huwelik Abraham Botes 2 seuns - 2dogters 4. Hester Catharina Fourie huwelik Lukas Steenkamp1seuns –2 dogters 5. Susara Maratina Alletta Elizabeth Fourie huwelik Stephanus Le Roux
2 kinders: 1 seun – 1 dogter 6. Daniel Johannes Hendrik Fourie huwelik Stienie van Staden
1 seun 7 Andries Jacobus Fourie – Estie Breitenbach 2 Seuns – 1 dogter en
kleinkinders en agter kleinkinders:
1ste seun Daniel Johannes Hendrik Fourie
Kleinseun: Andries Jacobus Fourie
agterkleinseun: Eben Fourie
2de seun: Johannes Jacobus Fourie
Kleinseun: Johannes Tobias Fourie
Kleinseun: Jacobus Johannes Fourie Gideon Werner Fourie
Agter kleinseun: Andries Jacobus Fourie Luan Fourie Nian Fourie
1890 |
December 31, 1890
|
||
1935 |
February 5, 1935
Age 44
|