Frederica Dorothea Roux

Is your surname Roux?

Connect to 23,104 Roux profiles on Geni

Frederica Dorothea Roux's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Frederica Dorothea Roux

Also Known As: "de Beer"
Birthdate:
Death: May 01, 1943 (90-91)
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Wife of Eduard Zacharias Johannes de Beer, b6c9d1e1f1

Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Frederica Dorothea Roux

Frederika Dorothea Roux (*1852 †1/5/1943) was die vrou was ds. E Z J de Beer. Op 1 Maart 1912 het 'n groep Afrikanervroue 'n werkgroep onder leiding van mev. de Beer in Pietemaritzburg gestig met die naam: Zusterswerkgeselschap. Hierdie groep vroue was almal lede van die NG Kerk en het nou saam met die kerk gewerk. Hul hoofdoel was liefdadigheidwwek deur handwerk te vervaardig en dan te verkoop ten behoewe van die armes in die gemeente. In 1915 word die NVV - Natal Vrouwen Vereeniging - deur Dorothea Kemp in Dundee gestig. In die volgende jaar besluit die Zusterswerkgeselschap van Mev de Beer om 'n tak van die NVV te word. Teen Augustus 1917 staan die Vereeniging as die Natalse Chrsitelike Vrouevereniging bekend. In 1931 word sy aamgestel as 'n lid van die Voortrekkermuseum-komitee in Pietermaritzburg. Sy was in die algemeen bekend as Tannie de Beer. Met haar afsterwe in 19433 oorleef sy haar man met 25 jaar. In haar testament word bemakings aan die NCVV, Brits Buitelandse Bybelgenootskap, die Sinode van die NG Kerk Nataldie NG Kerk, die Soedan-Sendiingfonds vir die Teologise studente by die NG Kerk te Pietermaritzburg gemaak. Verder het sy ook geld in trust geplaas vir dss. Pellissier een Erlank van Pietermaritzburug. Tydens die Geloftefess in 1955 het die komitee 'n gedenkplaatjie by haar graf onthul om haar as stigter van die NCVV te gedenk. Hierdie aanname was egter verkeerd, maar ten spyyte hiervan was sy wel die stigter van die vroegste Afrikaanse organisasie in Pietermaritzburg wat hul vir liefdadigheid beywer het. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

view all

Frederica Dorothea Roux's Timeline

1852
1852
1943
May 1, 1943
Age 91
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1943
Age 91
Voortrekkerbegraafplaas graf no. 5841 Perseelno. 3F, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa