Frederik Jacobus Botha

Is your surname Botha?

Connect to 22,984 Botha profiles on Geni

Frederik Jacobus Botha's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Frederik Jacobus Botha

SAF Vol 4:

g1 Frederik Jacobus BOTHA * c. 1825 † 1.1.1913 x Elsje SCHEEPERS * 11.6.1824 † 9.11.1885


f6 Sophia Magdalena STRYDOM *10.9.1828 (Graaff-Reinet), x (Cradock) 19.4.1846 Frederik Jacobus Botha, *1826

Source


Hy was n groterige seun wat die rampspoedige trek van Louis Trichardt meegemaak het. In Trichardt se dagboek word vertel hoe hy en van die ander seuns op n stadium probeer wegloop het, terug na die Kaap toe. Sy vader sterf in Delagoabaai maar sy moeder en al haar kinders oorleef die trek.

Source


Notas deur David Abraham Swanepoel

Hy neem deel aan die Louis Tregardt trek. Alhoewel Frederik ongeveer 11 jaar oud is in 1837, die vol jaar waarin die meeste gebeurtenisse plaasvind, word hy slegs een keer genoem.

Woens 15 Nov 1837.

Preller se teks: Is ik en Carolus de agtermiddag (gegaan) en de kouij gebrag. Botha gaf zijn Vrederik (Diederik?) om het te jagen.

Grobler se vertaling: Botha het sy Frederik afgestaan om haar aan te jaag.

Dis nie duidelik waarom Preller vra of dit eerder Diederik moes wees nie. Dalk is Tregardt se handskrif onduidelik. Frederik is Botha se eie seun en heeltemal oud genoeg om met so ‘n taak te help. Stutterheim glo ook dat hy die oudste Botha-seun is, weens sy ouderdom en die feit dat hy sy oupa se naam dra. Hy praat egter van “sy petaljes” op die trek wat nie bestaan nie.

Hy trou op 5 Januarie 1848 met sy tweede vrou, Elsje Scheepers (inskrywing 26, middellangs op dokument hierby opgelaai.)

Sy geboortedatum moet nader aan 1825 wees. ‘n My Heritage Smartmatch noem 17 Junie 1822. Dit is slegs 7 maande en 25 dae na die van sy halfsuster Hendrina, wat deur berekening uit haar sterfkennis aanvaarbaar behoort te wees.

As ons 1825 neem bereik hy ‘n ouderdom van ongeveer 88 en as dit wel 1822 is, 91. Dis ‘n baie gevorderde ouderdom vir daardie tyd. My ma se Geere gene moes goed gewees het, want al haar kinders op die trek oorleef die malaria en word oud sover rekords bekend is.

Bronne:

1. HFF Stutterheim. Die Bezuidenhouts in die trek van Louis Trichardt, Familia XXIV, 1987 no 3

2. Louis Trigardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie. https://repository.nwu.ac.za/handle/10394/8774

3. Louis Tregardt se dagboek 1836-1838 - vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler. Litera, 2013.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all 12

Frederik Jacobus Botha's Timeline

1826
1826
Cape Town, Cape Town, WC, South Africa
1848
November 15, 1848
Winburg, Lejweleputswa, FS, South Africa
1851
1851
1852
July 13, 1852
Potchefstroom, Transvaal, South Africa
1854
April 9, 1854
Bethlehem, FS, South Africa
1854
1857
March 9, 1857
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
1858
1858
1860
January 11, 1860
Reitz District, Orange Free State, South Africa