Gerbrecht Elizabeth Maria Aucamp

Is your surname Aucamp?

Research the Aucamp family

Gerbrecht Elizabeth Maria Aucamp's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Gerbrecht Elizabeth Maria Aucamp (Alberts)

Also Known As: "Breggie Pretorius", "Gerbrach", "Albertse", "Pretorius"
Birthdate:
Birthplace: Beaufort West, Western Cape, South Africa
Death: October 21, 1889 (79)
Plaas / Farm: Leeuwfontein, Molteno, Eastern Cape, South Africa
Place of Burial: Patrolliesfontein (geregistreer as Leeufontein), Molteno
Immediate Family:

Daughter of Gerrit Alberts, b1c5 and Clara Isabella Alberts, d1e4
Wife of Johannes Petrus Pretorius, b3c1d9e2f4 and Christiaan Daniel Aucamp
Mother of Johannes Cornelis Pretorius, f4g1; Gert Johannes Pretorius, f4g2; Jacobus Lodewicus Pretorius, f4g3; Hendrik Louwrens Pretorius, f4g4; Johan Diederick Aucamp and 4 others
Sister of Emerentia Frederika Horn; Isabella Cornelia Petronella Greyvenstein; Johanna Helena Philippina Alberts; Catharina Susanna Apollonia Geertruida Alberts; Johannes Jacobus Alberts, b1c5d9 and 2 others
Half sister of Hendrik Willem Alberts; Gerrit Andries Jacobus Alberts and Philippus Petrus Hermanus Alberts, b1c5d3

Managed by: Private User
Last Updated:

About Gerbrecht Elizabeth Maria Aucamp

Breggie Pretorius is mentioned with great honour and distinction by Voortrekker Commandant Louis Trichardt in his personal diary as a valued member of his expedition and an example for others to follow.

REGISTER VAN VOORTREKKERSTAMMOEDERS

(Uit: Visagie, J.C. 2000. Voortrekkerstamouers, 1835-1845. Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria)

Opgedra aan ons stammoeders

Alberts, G E M (Breggie), vrou van J P Pretorius jr (sy hertrou met C D Aucamp)



KAB MOOC 6/9/275 - 2307 https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-Q94B-M?i=946&...

Notas deur David Abraham Swanepoel

Haar sterfkennis stel dat sy in die distrik van Beaufort-Wes gebore is. Sy het egter die grootste deel van haar lewe ‘n noue verbintenis gehad met die plaas Leeufontein, die ver paaie wat sy by omgegaan het, tenspyt. JE Visagie [1] meen sy is op Leeufontein gebore, wat heeltemal moontlik is in terme van historiese distriksafbakening.

“Die gesin Alberts wat volgens oorlewering eers op Leeufontein gewoon het, was heel waarskynlik die ouers van Breggie Pretorius.” Lees die artikel gratis om die redelike ingewikkelde distriksbegrensing van die plaas oor tyd te bestudeer.

Breggie is inderdaad een van 4 voorslagvroue op die Tregardttrek [2,3].

Deur die nag voor Dond. 17de Aug. 1837 is Martha Tregardt se onlangs gebore kind in “een soort van vloute”. Die seun Goestaf word gestuur net om Keulse Water of Glaubersout by Antje Scheepers of Breggie te vra. Beide vroue kom verpleeg die kind self.

Toe die mans tou wou opgooi om ‘n plek in die Drakensberg 'n weg te vind “en beraadslaag oor die moontlikheid om hul waens maar in die steek te laat”, het sy met Antje Scheepers en Martha en Cornelia Trichardt ‘n begaanbare pad ontdek.

Sy oorleef die Malaria te Delagoabaai. Na aankoms te Port Natal woon sy eers 'n rukkie in Pietermaritzburg en later by familie op Potchefstroom. “Familie van Breggie in die Kaapkolonie het spoedig van haar terugkoms gehoor en haar en haar twee seuns met 'n wa of soos mnr P J Aucamp die storie gehoor het, met 'n spaaider na die Noordoos-Kaap teruggebring”. [1}

Visagie beskryf die ondertrouing tussen Aucamps en die Pretoriusse. Synde haar man sterf te Delagoabaai, trou sy met die hubare wewenaar Christiaan Daniel Aucamp. En so is sy terug op Leeufontein na ‘n afwesigheid van omtrent 7-9 jaar.

Leeufontein, nou genoem Patrolliesfontein, se begraafplaas is ongelukkig nie op eGGSA nie (2020-04-14).

Toe Visagie ‘n onderhoud voer met mnr P J Aucamp (verband nie duidelik) op Patrolliesfontein, nou binne die landdrosdistrik van Molteno, op 23 Mei 1983 was haar grafskrif nog leesbaar:

Gedagtenis van die overlee
dende Gerbreg Elisabetta
Maria Alberts geboren
den 19 December 1810
en gestorfen den
21 October 1889

Bronne:

1. J.E. Visagie. Jan en Breggie Pretorius van die Tregardt-trek. Source : Kronos : Journal of Cape History, Volume 13, Issue 1, Jan 1988, p. 14 – 22

2. Louis Tregardt se dagboek 1836-1838 - vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler. Litera, 2013.

3. Louis Trichardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838. Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie. https://repository.nwu.ac.za/handle/10394/8774



Death Notice 1889 Albert

view all 14

Gerbrecht Elizabeth Maria Aucamp's Timeline

1810
October 20, 1810
Beaufort West, Western Cape, South Africa
1830
September 23, 1830
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1832
March 11, 1832
1833
July 24, 1833
1835
March 24, 1835
Brakrivier
1844
August 27, 1844
Molteno, South Africa
1848
August 11, 1848
1889
October 21, 1889
Age 79
Plaas / Farm: Leeuwfontein, Molteno, Eastern Cape, South Africa