Gerhardus Stephanus Scheepers

Is your surname Scheepers?

Connect to 5,093 Scheepers profiles on Geni

Gerhardus Stephanus Scheepers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Gerhardus Stephanus Scheepers

SK:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQF-6BFN?i=910&cc...

Notas deur David Abraham Swanepoel

Doop (gemerkte kopie ook opgelaai): https://www.wikitree.com/photo/jpg/Scheepers-476

Die Gert Scheepers waarna verwys word in Louis Tregardt se dagboek. Hy word min genoem, synde hy so vroeg oorlede is. Hy word na sy dood betrek by ‘n bewering wat hy sou gemaak het oor ‘n vroulike trekgenoot wat buite-egtelik gebore sou wees. Synde hy nie daar is om te bevestig of te ontken nie, ignoreer Tregardt dit, wat buitendien 'n skinderstorie was wat geen doel gedien het nie.

Hy is deel van ‘n groep wat tydelik afstig van die hooftrek onder leiding van Jan Pretorius. Hy is tydens die afstigperiode oorlede aan malaria. Die plek is waarskynlik in wat later Spelonke genoem word. Klein Spelonke is meer noord en Groot Spelonke die area rondom Soekmekaar / Morebeng. Na watse grotte, indien enige, verwys word kon ek nie op die internet vasstel nie. Scheepers moes volgens beskrywings van Preller, in die Klein Spelonke gesterf het. Waarskynlik is hy naby die oorstaanplek begrawe sonder enige seremonie.

Bronne:

Louis Trigardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie. https://repository.nwu.ac.za/handle/10394/8774

Louis Tregardt se dagboek 1836-1838 - vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler. Litera, 2013

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all 13

Gerhardus Stephanus Scheepers's Timeline

1797
January 6, 1797
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
1822
April 20, 1822
Uitenhage, EC, South Africa
1823
July 13, 1823
1824
September 20, 1824
1825
1825
1827
August 13, 1827
1828
February 14, 1828
1829
September 14, 1829
1830
June 21, 1830
1831
September 23, 1831