Grieta Badenhorst b2c2d6e7f8

Is your surname Otto?

Research the Otto family

Grieta Badenhorst b2c2d6e7f8's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Margaretha Elizabeth Otto (Badenhorst)

Also Known As: "Magrieta"
Birthdate: (92)
Death: 1952 (88-96)
Dewetsdorp, Motheo, Free State, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Petrus Jacobus Badenhorst, b2c2d6e7 and Anna Maria Wilhelmina Badenhorst, c9d5
Wife of Josias Johannes Hendrik Otto and Stephanus Esaias Jacobus Terblanche
Mother of Josias Hendrik Otto; Petrus Jacobus Badenhorst Otto and Hendrik Johannes Otto
Sister of Johanna Susanna Magdalena Naude; Magdalena Elizabeth Badenhorst; Gertruida Johanna Badenhorst; Maria Barendina Neethling; Anna Hendrica Kotzee and 1 other

Managed by: Wietz Beukes, a1b1c2d5e5f11g9h4i1
Last Updated:

About Grieta Badenhorst b2c2d6e7f8

Marie Beukes (Otto): Ouma Grieta Terblanch het toe by ons ingetrek. My ma het van haar gehou. My ma het haar vergewe omdat sy snuif. As 'n mens baie swaar gehad het in die lewe dan kan jy maar snuif. Sy het die beste kamer in die huis gekry. In die winter het die son die kamer lekker warm gebak. Terblanch was haar derde man se van. Sy is vir die eerste keer getroud toe sy 14 was,met my oupagrootjie,hy was toe 'n wewenaar van 40. By hom het sy vier seuns gehad. My oupa Hennie was die jongste. Hy het onder generaal de Wet geveg,is toe krygsgevangene geneem en na Indie gestuur. Hy was toe 20 jaar oud. Hy was 18 maande in Indie gewees. Hy kon goed kosmaak. Op kommando was hy die broodbakker. Hy het sy brode in uitgeholde miershope gebak. In Indie het hy ingewillig om vir 'n Engelse offisier kos te maak en kon toe self goed eet. Ouma Grieta het my gestuur om roltabak te koop. Sy het 'n plat klip gehad en 'n ronde klip. Sy het die roltabak in baie klein stukkies opgesny en dan fyn gemaal met die ronde klip op die plat klip. Dan het sy die snuif gesif deur ‘n sykous. Haar neus was bruin onder van al die snuif. Boshof se mense het baie van haar gehou. Hulle het vir haar oorskiet lappe gebring. Sy het dit in stroke gesny en matte gehekel. Sy het my ma gehelp om vrugte in te le en konfyt te kook. Sy was 89 toe sy by ons kom bly het. Sy was mal oor honde en het altyd met een van my pa se worshonde op haar skoot gesit. Sover ek weet is sy die enigste mens wat met 'n hond deur die konsentasie kamp is. Ou Swartjie het Springfontein se konsentasiekamp oorleef en is weer saam terug Swartfontein toe

view all

Grieta Badenhorst b2c2d6e7f8's Timeline

1860
1860
1879
April 1879
Age 19
1879
Age 19
Dewetsdorp, Motheo, Free State, South Africa
1881
May 26, 1881
Age 21
1952
1952
Age 92
Dewetsdorp, Motheo, Free State, South Africa