Is your surname Venter?

Research the Venter family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hendrik Venter

Florisbad is geen dorp nie, dit is slegs ’n oud-vakansieoord en nou ’n Argeologiese navorsingsentrum wat onder die bestuur van die Nasionale Museum van Bloemfontein ressorteer. Die plaas, Jakkalsfontein, wat ’n Soutpan ingesluit het, is in 1840 deur J.M. Lehman aangelê. Na sy dood het die Voortrekker kommandant Hendrik Venter die plaas Jakkalsfontein oorgekoop. Dit het die warmwaterbron Florisbad, digby Soutpan, ingesluit.

Op ’n rantjie langs die oewers van die pan is die argeologiese perseel Florisbad wat ver buite die grense van die land roem vir die Vrystaat en die Nasionale Museum in Bloemfontein verwerf het.

Die verhaal van Florisbad gaan terug na 1835 toe Hendrik Venter by dié digbegroeide fontein kamp opgeslaan het. Na sy dood het sy kleinseun Floris (Floris Johannes Venter), eienaar van die plaas geword. Hy het die warm mineralebron ontwikkel. Dit het later landwyd as Floris se bad bekend geword. Vandaar die naam Florisbad.

Source (Click Here)

view all 11

Hendrik Venter's Timeline

1791
June 12, 1791
1792
July 16, 1792
Age 1
1812
January 27, 1812
1814
February 3, 1814
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
1815
November 6, 1815
Graaf Rienet District, CP, South Africa
1817
July 27, 1817
1819
May 12, 1819
1821
July 25, 1821
Zeekoeirivier, Cape, South Africa
1823
July 9, 1823