

Johan Frederik Scheepers ( 28/5/1873 - 16/10/1927) was die 2de seun van Johannes Stephanus Scheepers en Helena Dorothea Wilhelmina Tredoux. Hy tree op 9/9/1902 in die huwelik met Hendrina Christina Nel (20/4/1874-18/12/1944).Haar 1st huwelik was met Jacobus Cornelis Martens. Sy was die d.v. Philip Rudolph Nel (22/2/1843 - 11/6/1875 en Hendrina Christina Tredoux. Haar oupa Rudoplh Philip Nel (29/3/1804-29/11/1883) was 'n Vooretrekkerleier.