Ваша фамилия du Plessis?

Исследование фамилии du Plessis

Записей с Dr Izak David du Plessis

216,716 записей

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Связанные проекты

Dr Izak David du Plessis

Псевдоним: "I.D. du Plessis"
Дата рождения:
Место рождения: Philipstown, Kaapkolonie, Phillipstown, Western Cape, South Africa
Смерть: Умер в Cape Town, Western Cape, South Africa
Ближайшие родственники:

Сын Hendrik Jacob du Plessis и Huibrecht Johanna Alida du Plessis
Брат Petrus Vorster du Plessis; Jacobus Stephanus du Plessis; Issie Davida du Plessis и Jacob du Plessis

Менеджер: Louis Scholtz, j4
Последнее обновление:

About Dr Izak David du Plessis

Izak David (ID) du Plessis is op 25 Junie op Phillipstown gebore. Hy voltooi sy skoolloopbaan aan die Hoër Jongenskool in Wynberg. Nadat hy sy studies aan die Universiteit van Kaapstad voltooi het, hou hy tussen 1922 en 1924 skool op Worcestor. In 1925 voltooi hy die B.Ed.-graad en in 1926 word hy sportredakteur van Die Burger. Die volgende jaar word hy assistentredakteur van Die Huiisgenoot . Tussen 1928 en 1931 is hy lektor in Afrikaans aan die Kaapse Tegniese Kollege. Na die voltooiing van 'n MA-graad in 1931 word hy dosent aan die Universiteit van Kaapstad. In 1948 word hy hoof van die Instituut vir Maleise Studies aan dieselfde universiteit. Sy doktorsgraad is getitel: Die bydrae van die Kaapse Maleier tot die Afrikaanse volkslied. In 1951 word hy Kommissaris van Kleurlingsake en in 1961 Sekretaris van Kleurlingsake. Hy was ten nouste betrokke by die stigting van die Universiteit van Wes-Kaapland in 1961 waarvan hy in 1970 die eerste kanselier word. Hy ontvang in 1937 die Hertzogprys vir sy poësie. Du Plessis se kinder- en jeuggenre sluit in: sportverhale en sprokies, legendes en volksverhale, sowel as romans, waarin veral die Ooste 'n prominente rol speel.

Bron : http://www.storiewerf.co.za/cv's/cv_idduplessis_ph.htm

показать все

Хронология Dr Izak David du Plessis

1900
25 Июня 1900
Phillipstown, Western Cape, South Africa
1981
11 Декабря 1981
Возраст 81
Cape Town, Western Cape, South Africa