Izak Barthlomeus Liebenberg

Is your surname Liebenberg?

Research the Liebenberg family

Izak Barthlomeus Liebenberg's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Izak Barthlomeus Liebenberg

Birthdate:
Birthplace: FS, South Africa
Death: January 11, 1902
Aliwal North, EC, South Africa (hanged by the British for the 'murder' of one Nieumeyer)
Place of Burial: Aliwal North, EC, South Africa
Immediate Family:

Son of Unknown Liebenberg and H. C. W. Liebenberg
Brother of Private

Managed by: Guillaume Francois Gerber
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Izak Barthlomeus Liebenberg

Hy het 'n inskrywing in:

G Jordaan; M Constansz Hutten. So het hulle gesterf! : laaste ure van diegene oor wie die doodsvonnis uitgespreek en voltrek is in die Kaapkolonie gedurende die oorlog, 1899-1902. Kaapstad : HAUM ; Pretoria : De Bussy, Tweede druk, 1941.

Die "vermoorde" word aangedui as Nienaber en nie Nieumeyer nie. Hy het aan 'n predikant gesê dat hy die doodskoot op bevel van 'n offisier getrek het. Besonderhede oor die misdaad, indien enige, is baie min. Die boek handel oor die laaste ure van die sg Kaapse rebelle.

Inligting ontvang van 'n familielid:

Hi David,

Izak is my oupa se pa, se broer. Hy het niemand vermoor nie. Hy het 'n verraaier, wat probeer ontsnap het, geskiet onder bevel. Net nadat hy gehang is het die telegram deurgekom dat hy nie gehang moet word nie.

Sy belt en hoed is op vertoning in die Oorlog Museum in Bloemfontein.

Groete, Julian Liebenberg

-- David Abraham Swanepoel

view all

Izak Barthlomeus Liebenberg's Timeline

1902
January 11, 1902
Aliwal North, EC, South Africa
????
FS, South Africa
????
Aliwal North, EC, South Africa