Ваша фамилия Naudé?

Исследование фамилии Naudé

Записей с Jacob Naudé

59,538 записей

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Jacob Naudé, SV/PROG 1

Псевдоним: "Jacob Naudé (Given name was Jaques - Father from France)", "Jacques", "Jakob"
Дата рождения:
Место рождения: Berlin, Markgrafschaft Brandenburg, Deutschland
Смерть: Умер в Waveren (Tulbagh), Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
Ближайшие родственники:

Сын Philippe Naude; Phillippe Naude; Anna Naude и Anne Naude
Муж Suzanna Taillefert b5 SM
Отец Jacob Naudé, b1
Брат Philippe Naudé; Anna Madelaine Naudé; Elizabeth Naudé; Jeanne Naudé; Roger David Naudé и ещё 1

Профессия: Midshipman, Teacher
Менеджер: Private User
Последнее обновление:

About Jacob Naude SV/PROG

(Given name was Jaques - Father from France - Fled to Germany where Jaques was born.) http://www.geni.com/projects/SA-French-Huguenot-Settlers/8652

The first Naude to arrive in South Africa. Jacob was the son of the French-born court official, theologian and mathematician Phillippe Naude (Phillip the Elder) and youngest brother of the mathematician/theologian Phillippe Naude FRS (Phillip der Jungerer).


Emigreer op 22-jarige ouderdom na SA. Trou met Suzanne Taillefert, weduwee van Pieter Cronje (Cronier). wat die plase Champagne en Olyvenhout in die Wagenmakersvallei(Wellington) van sy broer Ettienne ge-erf het. Na Pieter se dood trou sy ('n derde keer) met Jacob Naude.


Verlaat Nederland op 23/1/1718 as Adelbors op 'Fluyt' Abbekerk vanaf Texel. Arriveer 19/5/1718 in Kaapstad Sluit aan by NG Kerk Drakenstein 1718 Word 1/6/1718 - 2/5/1722 deur V.O.I.C. uitgeleen as onderwyser vir 3 Huguenote families 1723 aansoek gedoen om 'n Vryburger te word


"Vanaf Berlyn, van Franse oorsprong. Hy kom in 1710 na die Kaap as adelbors aan boord die Abbekerk. Hy word 'n huisonderwyser in die Kaap. Hy het in 1718 vir een jaar as huisonderwyser vir Pierre Joubert gewerk teen ƒ10 plus 'n halwe pond tabak en vanaf 1719 tot 1720 was hy 'n onderwyser by Josua Cellier teen ƒ10 plus een pond tabak. Jacob Naudé was vanaf 3 Mei 1720 as huisonderwyser in diens van Susanna Taillefert, die weduwee van Pierre Cronjé op haar plaas Versailles, in Wagenmakersvallei (Wellington).

In 1724 word Jacob Naudé die eienaar van die plaas Champagne in Wagenmakersvallei (Wellington). Champage is in 1713 deur Estienne Cronjé (Cronier) gekoop. Hy was ongetroud en sy erfgenaam was Susanne Taillefert, sy broer Pierre Cronjé se weduwee. Met Estienne se dood op 9 Februarie 1724 was Susanna Taillefert reeds oorlede en word Champagne die eiendom van haar derde man, Jacob Naudé.

Naudé het die plaas in 1728 aan Matthys Strydom verkoop." Source: Huguenot Memorial Museum

              SAG
показать всех

Хронология Jacob Naude SV/PROG

1696
20 август 1696
Berlin, Markgrafschaft Brandenburg, Deutschland
1723
1 август 1723
Возраст 26
Drakenstein, Kaap, South Africa
1774
7 декабря 1774
Возраст 78
Waveren (Tulbagh), Kaap de Goede Hoop, Suid Afrika
????
- 1722
Paarl, Cape, South Africa
????
Cape, South Africa
????
- 1718
Holland, Netherlands