Jacobus (James) Stuart

Is your surname Stuart?

Research the Stuart family

Jacobus (James) Stuart's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

• Build your family tree online
• Share photos and videos
• Smart Matching™ technology
• Free!

Jacobus (James) Stuart

Also Known As: "Koo"
Birthdate:
Birthplace: Amsterdam, North Holland, Netherlands
Death: September 18, 1878 (75)
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
Immediate Family:

Son of Reverend Martinus Stuart and Theodora Magdalena Magdalena Robbé
Husband of Meinoutje Elia Stuart
Father of Martinus Stuart; Arnoldus Abraham Stuart; Cornelia Allison, SM; Theodora Magdalena Mary Burrup; Agatha de Kok and 3 others
Brother of Joanna Jacoba Stuart; Petronella Wilhelmina Stuart; Cornelia Margarita Stuart; Agatha Stuart; Theodorus Stuart and 3 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Jacobus (James) Stuart

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg perseelnommer 2E was 'n lid van 'n vooraanstaande Nederlandse Handelsfamilie in die 19de eeu. Sy tree in 1928/9 in die huwelik met Jacobus Stuart *9/2/1803 Amsterdam Nederland †18/9/1878 WInburg, Vrystaat, Suid Afrika, wat ook 'n lid van 'n vooraanstaande handelsfamilie asook leermeester van Napoleon III. Napoleon se pa Louis (broer van Napolean I 0 was op 'n stadium koning van Holland gewees. Uit die huwelik is 7 kinders gebore. Jacobus Stuart het in Nederland verskeie hoë regeringsposte beklee o.a. hoof van die departement van finansies in Noord Holland. Hy verloor egter sy fortuin in 'n grondherwinningsskema. Hy en sy gesin kom in 1851 in Natal aan. Op 10 Januarie 1853 het Jacobus Staurt, sy seun Arnold en dogter Cornelia hul kerklike attestate as lede van die Remonstrantsch Gereformeerde gemeente te Amsterdam by die NG Kerk in Pietermaritzburg ingehadig. Hierna vertrek hy en sy gesin na Transvaal en hy bied sy dienste aan Andries Hendrik Pretorius en AH Potgieter aan, maar dit word a.g.v. finansiële tekorte van die hand gewys. DIe Volksraad keur egter sy skema om Nederlandse beleggers na die Transvaal te lok goed en Stuart vertrek na Nederland. Vir hierdie doel skryf hy die boek; De Hollansche Afrikanene en hune republiek in Zuid Afrika in 1854. Hierdie skema misluk egter in 1855 en hy word deur M W Pretorius aangestel as voorstitter van 'n konstitusionele kommissie wat 'n konstitusie vir die ZAR moes opstel. In 1856 keer hy terug na Pietermaritzburg. In 1873 sterf sy vrou en in die volgende jaar vertrek hy na Winburg waar hy 14 jaar later in 1878 oorlede is.

Die oudste seun Arnoldus Abraham se seun Henri George Stuart was 'n Vrystaatse advokaat, regter en kommandant asook 'n senator in die Unie-Parlement. Die jongste seun Marthinus was 'n Natalse staatamaptenaar wat in die 1ST Vyheidsoorlog (1881) tydens die Slag van Ingogo as vrywillige tolk aan die Britse kant gesterf. Hy is in die Mount Prospect begrafplaas naby Amajuba begrawe. Hy het by verskeie geleenthede as vertaler opgetree in hoë staatdiensposisies, o.a. as die ondersekretaris vir naturellesake in Natal. Sy geskrifte oor die Zoeloe is vervat in die James Stuart Archives.

Possibly the person referred to in a book titled Dark Bright Land by V. M. Fitzroy, a book dedicated to her mother, Beatrice Stuart, published 1955 by Maskew Miller Limited, Cape Town. His son is a Mathinus Stuart and grandson is James Stuart.

the tenth child of Martinus Stuart

GEDCOM Note

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg perseelnommer 2E was 'n lid van 'n vooraanstaande Nederlandse Handelsfamilie in die 19de eeu. Sy tree in 1928/9 in die huwelik met Jacobus Stuart *9/2/1803 Amsterdam Nederland †18/9/1878 WInburg, Vrystaat, Suid Afrika, wat ook 'n lid van 'n vooraanstaande handelsfamilie asook leermeester van Napoleon III. Napoleon se pa Louis (broer van Napolean I 0 was op 'n stadium koning van Holland gewees. Uit die huwelik is 7 kinders gebore.

Jacobus Stuart het in Nederland verskeie hoë regeringsposte beklee o.a. hoof van die departement van finansies in Noord Holland. Hy verloor egtersy fortuin in 'n grondherwinningsskema.

Hy en sy gesin kom in 1851 in Natal aan. Op 10 Januarie 1853 het Jacobus Staurt, sy seun Arnold en dogter Cornelia hul kerklike attestate as lede van die Remonstrantsch Gereformeerde gemeente te Amsterdam by die NG Kerk in Pietermaritzburg ingehadig.

Hierna vertrek hy en sy gesin na Transvaal en hy bied sy dienste aan Andries Hendrik Pretorius en AH Potgieter aan, maar dit word a.g.v. finansiële tekorte van die hand gewys. DIe Volksraad keur egter sy skema om Nederlandse beleggers na die Transvaal te lok goed en Stuart vertrek na Nederland.

Vir hierdie doel skryf hy die boek; De Hollansche Afrikanene en hune republiek in Zuid Afrika in 1854. Hierdie skema misluk egter in 1855 en hy word deur M W Pretorius aangestel as voorstitter van 'n konstitusionele kommissie wat 'n konstitusie vir die ZAR moes opstel. In 1856 keer hy terug na Pietermaritzburg. In 1873 sterf sy vrou en in die volgende jaar vertrek hy na Winburg waar hy 14 jaar later in 1878 oorlede is.

Die oudste seun Arnoldus Abraham se seun Henri George Stuart was 'n Vrystaatse advokaat, regter en kommandant asook 'n senator in die Unie-Parlement. Die jongste seun Marthinus was 'n Natalse staatamaptenaar wat in die 1ST Vyheidsoorlog (1881) tydens die Slag van Ingogo as vrywillige tolk aan die Britse kant gesterf. Hy is in die Mount Prospect begrafplaas naby Amajuba begrawe. Hy het by verskeie geleenthede as vertaler opgetree in hoë staatdiensposisies, o.a. as die ondersekretaris vir naturellesake in Natal. Sy geskrifte oor die Zoeloe is vervat in die James Stuart Archives.

Possibly the person referred to in a book titled Dark Bright Land by V. M. Fitzroy, a book dedicated to hermother, Beatrice Stuart, published 1955 by Maskew Miller Limited, Cape Town. His son is a Mathinus Stuart and grandson is James Stuart.

the tenthchild of Martinus Stuart

view all 11

Jacobus (James) Stuart's Timeline

1803
February 9, 1803
Amsterdam, North Holland, Netherlands
1829
March 8, 1829
Brielle, Netherlands
1830
October 11, 1830
Velzerbosch, Netherlands
October 11, 1830
Velzerbosch, Netherlands
1832
December 24, 1832
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands
1836
1836
1837
November 28, 1837
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands
1839
October 10, 1839
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands
1841
July 29, 1841
"Rosenstein" farm, Haarlem, Netherlands