Immediate Family
-
wife
-
mother
-
father
-
sister
-
brother
-
brother
-
brother
-
stepmother
-
half sister
-
half brother
-
half sister
About Jacobus du Toit Malan
Notas deur David Abraham Swanepoel
SAF 2018:
b6c4d12e3f2g9 Jacobus du Toit * Riebeek-Wes 21.4.1882 ≈ NGK Riebeek-Wes 28.5.1882 † Johannesburg 10.6.1938; geneesheer x Edinburgh, Skotland 1904 Mary Martha McNaught * Londen, Engeland 15.4.1877
Hy word aangedui as die seun van Esther Gertruida Malan (Fourie), maar kom nie op haar sterfkennis voor nie en is ook nie vooroorlede soos 'n broer nie. Die moontlikheid bestaan dat hy eerder die kind van sy pa se eerste vrou Anna Magdalena Malan (Du Toit) kon wees.
Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode
Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.
Jacobus du Toit Malan's Timeline
1882 |
May 28, 1882
|
Riebeek-wes
|
|
1938 |
June 10, 1938
Age 56
|
Johannesburg
|