Is your surname Botes?

Connect to 10,532 Botes profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Ds Johannes Jacobus Botes, g1h1

Birthdate:
Death: May 27, 1968 (71)
Place of Burial: Franschoek
Immediate Family:

Son of Wiets Jacobus Botes, 3 and Maria Elizabeth Jacoba Botes
Husband of Frances Cole Botes
Father of Private and Private
Brother of Miemie Botes; Elizabeth Maria Beukes; Gawie Botes; Francina Botes; Anna Botes and 3 others

Managed by: Wietz Beukes, a1b1c2d5e5f?g9h4i1
Last Updated:
view all 13

Immediate Family

About Jan Botes

  • DEPOT Genealogical Society of SA, Peter Holden
  • DESCRIPTION Botes, Ds. JJ - Gravestone.
  • STARTING 18970214
  • ENDING 19680527
  • REMARKS Franschhoek Cemetery, Franschhoek, Cape. Compiler: S
  • Stander. Courtesy: Huguenot Memorial Museum.
  • SUMMARY + Ds. Johannes Jacobus Botes. Born 14-02-1897. Died
  • 27-05-1968.

NG Kerk Argief Ds. Johannes Jacobus Botes is op 21 Februarie 1897 op Winburg gebore. Hy het hom eers as onderwyser bekwaam, en is in 1916 aan die destydse hoër Tegniese Skool op Kroonstad aangestel, waar hy ‘n halwe eeu van skitterende diens gelewer het. In sy vrye tyd het hy die Bantoes in daardie omtrek bearbei, en nog tyd ingeruim vir private teologiese studie; in 1939 het hy in die Oefenaars¬eksamen geslaag. ln 1951 het die Sinode van die N.G. Kerk in die Vrystaat sy goeie werk erken deur hom tot die bediening toe te laat tot dusver die enigste keer dat dit in daardie provinsie gebeur het. Van toe af was hy voltyds in diens van die Sending. Hy was onder meer scriba-kassier van die Sendingkerk in die Vrystaat en gevangenis-kapelaan vir Bantoe-gevangenes. Ook was hy hospitaalbearbeider tot 1965 en sendeling van Kroonstad van 1956 tot 1964. Einde 1966 moes hy om gesondheidsredes sy emeritaat aanvaar, maar hy het, nog twee jaar lank as hulpleraar in die gemeente Hermanus gearbei. Hy is op 27 Mei 1968 in die ouderdom van 71 jaar aan ‘n hartaanval oorlede. (Jaarboek 1969).

view all

Jan Botes's Timeline

1897
February 21, 1897
1968
May 27, 1968
Age 71
????
Franschoek