Kmdt. Joachim Petrus Nicolaas Prinsloo

Is your surname Prinsloo?

Research the Prinsloo family

Kmdt. Joachim Petrus Nicolaas Prinsloo's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Kmdt. Joachim Petrus Nicolaas Prinsloo

Birthdate: (37)
Birthplace: Hartbeespoort, Bojanala, North West, South Africa
Death: April 2, 1902 (37)
Verkluimkop, Devon, South Africa
Place of Burial: Bethal Memorial
Immediate Family:

Son of Nicolaas Marthinus Prinsloo and Johanna Lodewika Francina Prinsloo
Husband of Maria Susanna Aletta Vermeulen
Father of Nicolaas Marthinus Prinsloo; Maria Suzanna Aletta Prinsloo; Marthinus Christoffel Prinsloo; Johanna Lodewika Francina Prinsloo; Jogelina Petronella Nicolina Prinsloo and 3 others
Brother of Johannes Lodewicus Prinsloo and Nicolaas Marthinus Prinsloo

Occupation: Soldier
Managed by: Private User
Last Updated:

About Kmdt. Joachim Petrus Nicolaas Prinsloo

Kommandant J. P. N. PRINSLOO

Joachim Petrus Nikolaas Prinsloo, omtrent 1863 in het Pretoria distrikt geboren, woonde op de plaats Rietfontein, wijk Bronkhorstspruit, toen de laatste oorlog aanving. In November naar het front gegaan, woonde hij in Natal de voornaamste veldslagen bij, werd nabij Standerton gewond, vocht te Donkerhoek en ging daama met Genl. Erasmus naar 't Bosveld ten noorden van de Oosterlijn.

Weer in zijn wijk terug gekeerd, werd Prinsloo als Veldkornet gekozen en kort daarop als Kommandant.

Terwijl de vredes-onderhandelingen reeds gaande waren, sneuvelde Komdt. Prinsloo als een dapper man, die hij was, in een verwoed gevecht bij Verkleum-kop, distrikt Heidelberg, op 31 April 1902, in welk zelfde gevecht ook sneuvelden Veldkornet van Niekerk, van het Bethal kommando, assistent Veldkornet J. Herman, van Pretoria, en dertig andere burgers, terwijl o.a. Luit. Farrel, van Naudé’s Verkenners, gewond werd.

Joachim Prinsloo (gebore op 31 Oktober 1864) het vóór die oorlog op die familieplaas Rietfontein naby Delmas geboer. Toe die oorlog uitbreek, is hy saam met sy kommando na Natal waar hy as gewone burger in die groot veldslae aan die Natalse front geveg het. In die slag by Donkerhoek, oos van Pretoria, op 11 en 12 Junie 1900, enkele dae nadat die Britte die stad ingeneem het, was hy nog steeds 'n gewone burger. Toe hy daarna agtereenvolgens tot veldkornet en kommandant bevorder is, het hy gou die oog gevang as 'n offisier van besondere kaliber.

In die bloedige slag by Bosmanskop het Prinsloo sy kommando skitterend aangevoer en sy teenstanders, die 2nd Dragoon Guards (Queen's Bays), ten slotte op die vlug gejaag.

Die Britte se ongevalle was: 2 offisiere en 20 manskappe gesneuwel, 4 offisiere en 57 manskappe gewond en 3 vermis.

Aan Boerekant het Prinsloo en ses burgers gesneuwel. Die getal Boere-gewondes kon nie vasgestel word nie.

In sy boek A West Pointer with the Boers het kol. J.Y.F. Blake, die geharde en kleurryke bevelvoerder van die Ierse Korps by die Boere, Prinsloo met die volgende afskeidsaluut gegroet: The last fight of the war was fought in the first part op April, near Heidelberg. Commandant Joachim Prinsloo, a young and energetic Boer, a most gracious and lovable man, one of the best officers I ever saw, here made his last charge. Preceding the charge, a very hot fight took place, and Commandant Prinslooo received two bad wounds, but he nerved himself up, ordered and led his last charge, saw the last battle of the war a victory, and the last shot fired in that last battle gave the Commandant a third wound, a fatal one, and he rolled from his horse and died a contented patriot.

The brave Veldcornet Van der Walt, badly wounded himself, felt sorely grieved as he gazed upon the lifeless remains of his beloved commander, but consoled himself in the knowledge that Commandant Prinsloo had lived to see his enemy utterly routed.

Ná die slag is die Britse gesneuweldes op Bosmanskop begrawe. Hulle is in 1964 deur die Suid-Afrikaanse Oorlogsgrafteraad in die begraafplaas op Germiston herbegrawe. Die gedenkteken wat die Queen's Bays vir hul gesneuwelde makkers op Bosmanskop opgerig het, is ook na Germiston verplaas.

Prinsloo en sy ses burgers is op Rietfontein begrawe. Die Raad vir Oorlogsgrafte het hulle in 1973 in die begraafplaas op Bethal herbegrawe. Daar staan 'n indrukwekkende monument vir hulle en vir ander Boere wat in die omgewing gesneuwel het.

Gedurende die oorlog is Prinsloo se plaas totaal verwoes. Die plaashuis, wat in 1897 gebou en voor die oorlog nuut gemeubileer was, is onherstelbaar verniel. Mev. Prinsloo en haar agt kinders (die oudste 14 jaar) se lot was die gevreesde Balmoral-konsentrasiekamp. Drie dogtertjies is hier dood. Die jongste is in die kamp gebore, maar het ná ses dae beswyk.

Die weduwee Prinsloo is ná die oorlog weer getroud. Dit was egter 'n kortstondige huwelik. Sy en haar tweede man is onderskeideik in 1904 en 1906 dood. Die kinders is daarna deur familielede versorg. Wat van Noorman geword het, kon nie nagespoor word nie

view all 12

Kmdt. Joachim Petrus Nicolaas Prinsloo's Timeline

1864
October 31, 1864
Hartbeespoort, Bojanala, North West, South Africa
1888
1888
Age 23
1889
May 8, 1889
Age 24
1891
May 2, 1891
Age 26
TVL
1892
August 24, 1892
Age 27
1902
April 2, 1902
Age 37
Verkluimkop, Devon, South Africa
1902
Age 37
Bethal Memorial
????
????