Johanna Christina Bekkers, SM

Is your surname Bekkers?

Research the Bekkers family

Johanna Christina Bekkers, SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Johanna Christina Bekkers, SM

Also Known As: "Rekkerse Rikkers Rikkert"
Birthdate:
Birthplace: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Death: Died in Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Johann Sigmund Beckers, SV/PROG; Johann Sigmund Bekkers; Dorothea van de Kaap, SM/PROG and Dorothea Bekkers
Wife of Assuerus Pieterse, SV/PROG
Partner of Franz Anthonie Gerber, SV/PROG
Mother of Hermanus Zeverus Pietersen, b1; Magdalena Maria Pietersen, b2 SM; Elisabeth Pietersen, b3 SM; Carolina Petronella Neethling, b4; Johan Christoffel Pietersen, b5 and 2 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About Johanna Christina Bekkers, SM

Die testament van haar seun J A Gerber bevestig dat sy wel sy moeder is. in die Kaapse doopregisters is daar in die periode 1758 - 1766 is daar slegs 2 gevalle waar n kind met die naam Johannes Abraham gedoop word met die moeder Johanna Christina, nerens word haar van vermeld nie en beide kinders is oneg.

In 'n geskrif, waarvan ek die verwysing misplaas het, oor slawe aan die Kaap word die ouers van Johanna Christina Rekkerse aangegee as Johann Sigmund Beckerz a. 1750 van Osterode, Duitsland en Dorothea v/d Caab haar doop vind plaas 11/26/1752. Dit strook glad nie met met n geboorte datum van 1740 nie en ek twyfel of dit korrek is, aangesien J S Beckerz eers in 1750 hier aangekom het.

6/22/1760 Johannes Abraham (oneg) Vader Abraham v/d Caab Moeder Johanna Christina van de Caab getuijge Eva van de Caab

3/17/1765 Johannes Abraham (oneg) moeder Johanna Catharina v/d Caab getuies Christoffel Pieterse Sara Margaretha van de Caab Christoffel Rinken

Johanna Chistina Rekkerse x Kaapstad 12/8/1771 Assuerus Pieterse van Varburg in Swede. Hulle het 6 kinders (De Villiers Pama p.607)

Johanna Christina Gerber en Johann Dots van Dusseldorf doop twee seuns 6/24/1781 Henricus Hermanus 7/13/1783 Johannes Hermanus (Heese en Lombaard D-G p. 105)

Haar dood word aangegee deur Pieter Pieterse as 12/7/1827 ouderdom 87 jr en sy is dus in 1740 gebore. (index sterftes Kaapse Argief)

                                                                    
view all 14

Johanna Christina Bekkers, SM's Timeline

1740
1740
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1752
November 26, 1752
Age 12
November 26, 1752
Age 12
Cape Town
1769
March 1769
Age 29
Cape Town, Western Cape, South Africa
1771
December 15, 1771
Age 31
Cape Town, Western Cape, South Africa
1773
1773
Age 33
1775
May 20, 1775
Age 35
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa