Johanna Wilhelmina Postma, SM

Is your surname Postma?

Research the Postma family

Johanna Wilhelmina Postma, SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johanna Wilhelmina Postma (van Biljon), SM

Birthdate:
Death: July 12, 1901 (47)
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Willem Johannes van Biljon, b2c6d5e2 and Gerbrechta Sophia van Biljon, d5e1
Wife of Dirk Pieters Postma, SV/PROG
Mother of Brechtje van Rooy; Helenius Postma, ii; Willem Postma; Laurika du Plessis; Aletta du Plessis and 1 other
Half sister of Private

Managed by: Private User
Last Updated:

About Johanna Wilhelmina Postma, SM

12 Junie 1901 | Johanna Postma, die laaste van ds. Dirk Postma se vyf vroue, oorlede

Johanna Wilhelmina van Biljon is op 27 Mei 1854 gebore en op 20 Desember 1869 met ds. Postma getroud. Hy was 51 en sy 14. Dit was twee maande en 17 dae ná die afsterwe van sy vierde vrou, Susanna Lasea Kruger. Hul eerste kind, Brechtje, is op 26 Maart 1871 gebore. Sy het die eggenote van ds. J.A. (Koos) van Rooy geword. Helenius het net twee jaar en twee weke oud geword. Hul derde kind en enigste seun wat volwassenheid bereik het, Willem, was ook ’n Gereformeerde predikant soos sy vader en halfbroers Petrus, Martinus, Dirk en Stephanus. Ná Willem, wat bekend geword het as die skrywer Dr. O'Kulis, volg Laurika in 1875, prof. J.A. du Plessis se eerste vrou, en daarna Aletta in 1876, prof. Du Plessis se tweede vrou. Laastens kom Maria aan die beurt, vier jaar en sewe maande ná Aletta. Sy was getroud met Totius.

Nadat Johanna Postma op 36-jarige ouderdom weduwee geword het, moes sy in die onderhoud van haar vyf kinders voorsien deur studente van die Teologiese Skool Burgersdorp as loseerders in te neem. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was sy in Pretoria dikwels by pres. Paul Kruger aan huis. Sy is in 1901 in Kaapstad oorlede ná ’n smartlike lyding (moontlik weens kanker).


Sy vyfde en laaste huwelik, toe hy 51 jaar oud was, was op 20 Desember 1869 met Johanna Willemina van Biljon wat hom met 11 jaar oorleef het en sterf op 12 Julie 1901. Onder die ses kinders uit dié huwelik was Willem Postma, Laurika Postma en Aletta Postma, laasgenoemde onderskeidelik die eerste en tweede eggenotes van prof. J.A. du Plessis van Potchefstroom) en Maria Postma, die eggenote van J.D. du Toit (Totius).

http://af.wikipedia.org/wiki/Dirk_Postma


https://eensgesind.com/moedertjie-i-totius-se-skoonma/


view all

Johanna Wilhelmina Postma, SM's Timeline

1854
May 24, 1854
1871
March 26, 1871
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1872
May 11, 1872
1874
March 15, 1874
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1875
June 17, 1875
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1876
November 9, 1876
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa
1881
June 24, 1881
Burgersdorp, Cape Colony, South Africa
1901
July 12, 1901
Age 47
Burgersdorp, Drakensberg District, Eastern Cape, South Africa