

Johanna Jacoba word gedoop te Kaapstad op 2.10.1774. Op die inskrywng word die moeder aangee as Johanna Regina Roeland - nie bevestig nie . Sy tree in die huwelik met Johannes Rolleman van Gent , Vlaandere . Hulle verhuis na die Britse besetting , vermoedelik terug na Vlaandere.
???? |
Gent, Vlaams Gewest, België
|
||
???? |